Kiele Sanchez

Kiele Sanchez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Oktober 1977 (1977-10-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kiele Sanchez (gebore 13 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stuck on You (2003), A Perfect Getaway (2009), en The Purge: Anarchy (2014), en in die televisiereeks Lost (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search